Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Van die seuns van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse, naamlik van die helde, manne wat skild en swaard dra en die boog span en ervare is in die oorlog, was daar vier-en-veertigduisend-sewehonderd-en-sestig wat op kommando moes uittrek.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:18 in konteks