Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel — want hy was die eersgeborene; maar omdat hy die bed van sy vader ontheilig het, is sy eersgeboortereg aan die seuns van Josef, die seun van Israel, gegee, maar hy moes nie in die geslagsregister volgens die eersgeboortereg aangegee word nie;

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 5

Kyk 1 Kronieke 5:1 in konteks