Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 4:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Esra was: Jeter en Mered en Efer en Jalon; en dit is die seuns van Bitja, die dogter van Farao, wat Mered as vrou geneem het; en sy het swanger geword en gebaar: Mirjam en Sámmai en Jisbag, die vader van Estemóa.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 4

Kyk 1 Kronieke 4:17 in konteks