Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 3:22-24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

22. En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was: Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;

23. en die seuns van Neárja was: Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie;

24. en die seuns van Eljoënai was: Hodáwja en Éljasib en Pelája en Akkub en Jóhanan en Delája en Anáni, sewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 3