Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 3:20-23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

20. en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.

21. En die seuns van Hanánja was Pelátja, sy seun was Jesaja, sy seun was Refája, sy seun was Arnan, sy seun was Obádja, sy seun was Segánja.

22. En die seuns van Segánja was Semája; en die seuns van Semája was: Hattus en Jígeal en Baríag en Neárja en Safat, ses;

23. en die seuns van Neárja was: Eljoënai en Hiskía en Asríkam, drie;

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 3