Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 3:17-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. En die seuns van Jegónja was Assir; sy seun was Seáltiël;

18. verder Malkíram en Pedája en Senassar, Jekámja, Hósama en Nedábja.

19. En die seuns van Pedája was Serubbábel en Símeï; en die seuns van Serubbábel was: Mesúllam en Hanánja; en Selómit was hulle suster;

20. en Hásuba en Ohel en Berégja en Hasádja, Jusab-Hesed, vyf.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 3