Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En uit al my krag het ek gereed gelê vir die huis van my God: goud vir die goue en silwer vir die silwer- en koper vir die koper-, yster vir die yster- en hout vir die houtwerke; oniksstene en stene om in te lê, swart en veelkleurige stene, en allerhande kosbare stene en marmerstene in menigte.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:2 in konteks