Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 28:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here, die God van Israel, het my verkies uit my hele familie om vir altyd koning oor Israel te wees; want Hy het Juda as vors verkies, en in die huis van Juda my familie; en onder die seuns van my vader het Hy in my behae gehad om my koning te maak oor die hele Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 28

Kyk 1 Kronieke 28:4 in konteks