Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:31-33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

31. En oor die kleinvee was Jasis, die Hagriet. Hulle almal was owerstes oor die besittinge van koning Dawid.

32. En Jónatan, die oom van Dawid, was raadgewer; hy was ’n man van deursig en ’n geleerde; en Jéhiël, die seun van Hagmóni, was by die seuns van die koning.

33. En Agitófel was raadgewer van die koning; en Húsai, die Arkiet, was die vriend van die koning.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27