Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Joab, die seun van Serúja, het begin tel, maar nie voleindig nie, omdat hieroor ’n toorn oor Israel gekom het; daarom is die getal nie opgeneem in die optelling in die Kronieke van koning Dawid nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:24 in konteks