Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 27:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dit is die seuns van Israel volgens hulle getal, die familiehoofde en die owerstes oor duisend en oor honderd en hulle opsigters, wat die koning gedien het in al die sake van die afdelings wat maand vir maand gedurende al die maande van die jaar ingekom en uitgegaan het; elke afdeling was vier-en-twintigduisend:

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 27

Kyk 1 Kronieke 27:1 in konteks