Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle almal was onder leiding van hulle vader by die gesang in die huis van die Here, met simbale, harpe en siters, vir die diens in die huis van God volgens aanwysing van die koning: Asaf en Jedútun en Heman.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25

Kyk 1 Kronieke 25:6 in konteks