Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Dawid en die leërowerstes het vir die diens die seuns van Asaf en Heman en Jedútun afgesonder, wat op siters en op harpe en op simbale besield gespeel het, en die getal van hulle wat die werk volgens hulle diens gedoen het, was —

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25

Kyk 1 Kronieke 25:1 in konteks