Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 24:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar toe dit blyk dat die seuns van Eleásar talryker was aan gesinshoofde as die seuns van Ítamar, het hulle dié so ingedeel: vir die seuns van Eleásar sestien familiehoofde en vir die seuns van Ítamar volgens hulle families agt.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 24

Kyk 1 Kronieke 24:4 in konteks