Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle plek was langs die seuns van Aäron vir die diens in die huis van die Here, as opsigters oor die voorhowe en oor die kamers en oor die reiniging van al die heilige dinge en oor die dienswerk in die huis van God;

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:28 in konteks