Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit was die seuns van Levi volgens hulle families, die familiehoofde, soos hulle getel is volgens die getal name, hoof vir hoof, wat die dienswerk in die huis van die Here gedoen het, van twintig jaar oud en daarbo.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:24 in konteks