Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 23:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die seuns van Amram was Aäron en Moses. En Aäron is afgesonder om die hoogheilige dinge te heilig, hy en sy seuns, tot in ewigheid, om offerrook te laat opgaan voor die aangesig van die Here, om Hom te dien en om in sy Naam tot in ewigheid te seën.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 23

Kyk 1 Kronieke 23:13 in konteks