Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want Dawid het gesê: My seun Salomo is jonk en teer, en die huis wat vir die Here gebou moet word, moet buitengewoon groot wees, tot ’n roem en ’n sieraad van al die lande; laat my dan vir hom die bou voorberei. Daarom het Dawid voor sy dood groot toebereidsels gemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:5 in konteks