Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, deur my moeitevolle arbeid het ek vir die huis van die Here honderdduisend talente goud en ’n miljoen talente silwer gereed gelê, en die koper en die yster is onweegbaar; want dit is daar in groot hoeveelheid; en hout en klippe het ek in gereedheid gebring; en jy kan daar nog meer byvoeg.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:14 in konteks