Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 20:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Dawid het die kroon van Milkom van sy hoof afgeneem en bevind dat die gewig daarvan ’n talent goud was; en daarin was ’n kosbare steen, en dit het op die hoof van Dawid gekom; en hy het ’n baie groot buit van die stad uitgebring.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 20

Kyk 1 Kronieke 20:2 in konteks