Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 2:52-55 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

52. En die seuns van Sobal, die vader van Kirjat-Jeárim, was Hároë en die helfte van Menúgōt.

53. En die geslagte van Kirjat-Jeárim was: die Jitriete en Putiete en Sumatiete en die Misraïete; uit hulle het die Sóreatiete en Estaoliete voortgekom.

54. Die seuns van Salma was: Betlehem en die Netofatiete, Atrot-Bet-Joab en die helfte van die Managtiete, die Soreïete.

55. En die geslagte van die skrywers wat in Jabes gewoon het: die Tireatiete, die Simeatiete, die Sugatiete; dit is die Keniete wat van Hammat, die vader van die huis van Regab, afkomstig is.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 2