Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die kinders van Ammon sien dat hulle hul by Dawid gehaat gemaak het, het Hanun en die kinders van Ammon duisend talente silwer gestuur om vir hulle strydwaens en perderuiters uit Mesopotámië en uit Aram-Máäga en uit Soba te huur.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:6 in konteks