Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 18:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het wagposte in Edom geplaas, sodat al die Edomiete knegte van Dawid geword het; en die Here het Dawid die oorwinning gegee oral waar hy getrek het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18

Kyk 1 Kronieke 18:13 in konteks