Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 18:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

stuur hy sy seun Hadóram na koning Dawid om hom na die welstand te vra en hom geluk te wens dat hy teen Hadaréser geveg en hom verslaan het, want Hadaréser was ’n vyand van Toü. Ook allerhande goue en silwer- en kopervoorwerpe het hy saamgebring.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18

Kyk 1 Kronieke 18:10 in konteks