Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit het U dan nou behaag om die huis van u kneg te seën om vir ewig voor u aangesig te wees; want U, Here, het geseën, en dit sal vir ewig geseënd wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:27 in konteks