Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 17:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wie is soos u volk Israel, ’n enige nasie op die aarde, wat God vir Hom as ’n volk gaan verlos het, om vir U ’n naam te maak deur groot en vreeslike dinge, deur voor u volk uit, wat U uit Egipte verlos het, nasies te verdrywe.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 17

Kyk 1 Kronieke 17:21 in konteks