Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 15:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van die Leviete het die ark van God, soos Moses volgens die woord van die Here beveel het, op hulle skouers gedra, met die draaghoute op hulle.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 15

Kyk 1 Kronieke 15:15 in konteks