Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 14:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle optrek by Baäl-Pérasim, het Dawid hulle daar verslaan, en Dawid het gesê: God het deur my hand deur my vyande gebreek soos water deurbreek; daarom het hulle dié plek Baäl-Pérasim genoem.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 14

Kyk 1 Kronieke 14:11 in konteks