Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het die toorn van die Here ontvlam teen Ussa, en Hy het hom getref, omdat hy sy hand na die ark uitgesteek het, sodat hy daar voor die aangesig van God gesterf het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13

Kyk 1 Kronieke 13:10 in konteks