Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Terwyl hy na Siklag trek, het daar uit Manasse na hom oorgeloop: Adnag en Jósabad en Jedíael en Mígael en Jósabad en Elíhu en Sílletai, hoofde van die geslagte van Manasse.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:20 in konteks