Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 12:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dit is hulle wat na Dawid na Siklag gekom het toe hy nog uit die teenwoordigheid van Saul, die seun van Kis, verban was; hulle was ook onder die helde wat gehelp het in die oorlog,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 12

Kyk 1 Kronieke 12:1 in konteks