En Dawid het gesê: Elkeen wat eerste die Jebusiet verslaan, sal ’n hoof en ’n owerste word. Toe het Joab, die seun van Serúja, die eerste opgeklim en ’n hoof geword.