Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gister sowel as eergister, selfs toe Saul koning was, het u Israel uit- en ingelei; en die Here u God het aan u gesê: Jý moet my volk Israel oppas, en jý moet ’n vors wees oor my volk Israel.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 11

Kyk 1 Kronieke 11:2 in konteks