Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe al die manne van Israel wat in die vlakte was, sien dat hulle gevlug het, en dat Saul en sy seuns dood was, het hulle hul stede verlaat en gevlug; en die Filistyne het gekom en daarin gaan woon.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:7 in konteks