Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:47-54 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

47. En Hadad het gesterwe, en Samla uit Másreka het in sy plek geregeer.

48. En Samla het gesterwe, en Saul uit Réhobot, aan die rivier, het in sy plek geregeer.

49. En Saul het gesterwe, en Baäl-Hánan, die seun van Akbor, het in sy plek geregeer.

50. Nadat Baäl-Hánan gesterf het, het Hadad in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahi; en die naam van sy vrou was Mehetábeël, die dogter van Matred, die dogter van Mésahab.

51. Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet,

52. die vors Oholibáma, die vors Ela, die vors Pinon,

53. die vors Kenas, die vors Teman, die vors Mibsar,

54. die vors Mágdiël, die vors Iram; dit was die vorste van Edom.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1