Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:28-30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

28. Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.

29. Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was Nébajot, en Kedar en Ádbeël en Mibsam,

30. Misma en Duma, Massa, Hadad en Tema,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1