Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:21-28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

21. en Hadóram en Usal en Dikla,

22. en Ebal en Abímael en Skeba,

23. en Ofir en Háwila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.

24. SEM, Arpágsad, Selag,

25. Heber, Peleg, Rehu,

26. Serug, Nahor, Tera,

27. Abram; dit is Abraham.

28. Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1