Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:19-30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en sy broer se naam was Joktan.

20. En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag,

21. en Hadóram en Usal en Dikla,

22. en Ebal en Abímael en Skeba,

23. en Ofir en Háwila en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.

24. SEM, Arpágsad, Selag,

25. Heber, Peleg, Rehu,

26. Serug, Nahor, Tera,

27. Abram; dit is Abraham.

28. Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.

29. Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was Nébajot, en Kedar en Ádbeël en Mibsam,

30. Misma en Duma, Massa, Hadad en Tema,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1