Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 1:1-7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. ADAM, Set, Enos,

2. Kenan, Mahalálel, Jered,

3. Henog, Metúsalag, Lameg,

4. Noag, Sem, Gam en Jafet.

5. Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.

6. En die seuns van Gomer was: Áskenas en Rifat en Togárma.

7. En die seuns van Jawan was: Elísa en Tarsísa, die Kittiërs en Rodaniete.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 1