Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan sal Ek die troon van jou koningskap oor Israel vir ewig bevestig, soos Ek jou vader Dawid beloof het deur te sê: Daar sal vir jou nooit ’n man ontbreek op die troon van Israel nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:5 in konteks