Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Salomo het drie maal in die jaar brandoffers en dankoffers gebring op die altaar wat hy vir die Here gebou het, hy het naamlik rook laat opgaan by die altaar wat daar was voor die aangesig van die Here, sodat hy die huis voltooi het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:25 in konteks