Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar van die kinders van Israel het Salomo niemand ’n slaaf gemaak nie, maar hulle was krygsmanne en sy dienaars en sy owerstes en sy adjudante en owerstes oor sy strydwaens en sy perderuiters.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:22 in konteks