Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:66 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op die agtste dag het hy die volk laat gaan, en hulle het die koning geseën en na hul tente gegaan, verheug en opgeruimd oor al die goeie dinge wat die Here aan sy kneg Dawid en sy volk Israel gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:66 in konteks