Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:53 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want U het hulle vir U as erfdeel afgesonder uit al die volke van die aarde, soos U deur die diens van u kneg Moses gespreek het toe U, Here Here, ons vaders uit Egipte uitgelei het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:53 in konteks