Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl koning Salomo en die hele by hom vergaderde gemeente van Israel saam met hom voor die ark staan, het hulle kleinvee en beeste geoffer wat vanweë die menigte nie getel of bereken kon word nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:5 in konteks