Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en gesê: Here, God van Israel, daar is bo in die hemel of onder op die aarde geen God soos U nie, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir u knegte wat voor u aangesig wandel met hulle hele hart,

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:23 in konteks