Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:50-51 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

50. en die skottels en die messe en die komme en die rookpanne en die vuurpanne, van fyn goud; en die skarniere vir die deure van die binneste vertrek, van die Allerheiligste, en vir die deure van die saal, van die hoofvertrek, van goud.

51. En toe al die werk wat koning Salomo in die huis van die Here gemaak het, gereed was, het Salomo die geheiligde gawes van sy vader Dawid ingebring; die silwer en die goud en die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van die Here neergesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7