Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy was die seun van ’n weduvrou uit die stam van Náftali, en sy vader was ’n man van Tirus, ’n kopersmid; en hy was vol wysheid en verstand en kennis om allerhande werk in koper te maak. Hy het toe by koning Salomo gekom en al sy werk uitgevoer.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:14 in konteks