Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 6:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die onderste verdieping was vyf el in sy breedte en die middelste ses el in sy breedte en die derde sewe el in sy breedte; want hy het vir die huis rondom buitekant inkortings gemaak, om nie in die mure van die huis in te las nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 6

Kyk 1 Konings 6:6 in konteks