Verder het Salomo die huis van binne met fyn goud oorgetrek, en hy het ’n afsluiting met goue kettings gemaak voor die binneste vertrek, wat hy met goud oorgetrek het.